Lourier Eerste Uitgawe 2019 Lourier Eerste Uitgawe PDF 2019 | Page 12
MENSEREGTEDAG
DEUR Tiani Heck
Dit is ‘n dag wat die regte van mense herdenk.
In sommige lande, soos Suid-Afrika, word dit as
‘n openbare vakansiedag gevier.
Menseregtedag in Suid-Afrika word jaarliks op
21 Maart herdenk ter nagedagtenis aan die
Sharpeville-slagting wat ‘n
gewelddadige botsing tussen
betogers en die polisie in die
gelyknamige township in die
Vaaldriehoek, teen die destydse paswette, was.
Aartsbiskop Desmond Tutu het in 1979 gesê:
“We should all have
freedom to become fully human.”
Die eerste Menseregtedag in Suid-Afrika is op
21 Maart 1995 gevier. In die res van die wêreld
word Menseregtedag op 10 Desember gevier.
11