Lourier Eerste Uitgawe 2018 LOURIER TWEEDE UITGAWE DESIGN 2 met fotos | Page 29

onderwysers advies oor liefde deur ‘n onnie Deur Nicki Hammond Ons het ‘n onderhoud met een van die skool se jongste onnies gevoer en so ‘n bietjie gehoor wat sy opinie is oor wat in ‘n verhouding reg en belangrik is. Die onderhoud met Meneer Ross 1. Vraag: In ‘n verhouding - wat is belangriker: rugby of steak? Antwoord: Rugby 2. Vraag: ‘n Aand by die flieks saam met haar of ‘n naweek saam met vriende? Antwoord: Flieks saam met haar 3. Vraag: Meneer is ‘n Leeu ondersteuner. As sy ‘n Blou Bul-ondersteuner is en daar is ‘n wedstryd aan die gang: Wie sal buite slaap? Meneer of die meisie? Antwoord: Dit hang als af van wie wen. Ek sal vir haar ‘n opblaasmatrassie vir die aand gee. 4. Wie moet beter kos maak: sy of Meneer se ma? As sy kan kos maak, is ek gelukkig, maar ‘n ma se kos bly altyd lekker. 5. Netflix en chil? Haar huis of Meneer s’n ? Ag ek bly in die koshuis. So dit is gemakliker en meer gemanierd om na haar huis toe te gaan. Wel, daar het julle dit! As ek vir die ouens raad kan gee, skree eerder saam met haar vir die Blou Bulle anders gaan daardie verhouding nie lank hou nie veral nie as sy en haar pa vir dieselfde span skree nie. ONDERWYSERS SE GUNSTELINGSÊGOED! Deur Somila Mkonto Kom ons kyk of julle kan identifiseer watter onderwysers watter sêgoed herhaaldelik in die klasse sê! 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Juffrou Dreyer Juffrou Prinsloo Meneer Du Plessis Juffrou Armstrong Jufrou Dove Juffrou Pieterse Meneer Engelbreght ANTWOORDE: 1D,2F,3B,4A,5E,6G.7C A. ”Neh” B. ”Moenie ‘n passasier wees nie“ C. ”Waar bly jy? Jy bly stil!“ D. “Kliek julle?” E. ”Pleasure my treasure “ F. ”Luister, outjies” G. ”Oh my word”