Lourier Eerste Uitgawe 2018 LOURIER TWEEDE UITGAWE DESIGN 2 met fotos | Page 24

atletiek Met die baan-items het die Grensies skoonskip onder die res van die atlete gemaak. Hierdie uitslae is 'n bewys dat die atlete nie couch potatoes is nie, maar wel baie hard werk om hulle doelwitte te bereik. Dit verg baie ure se oefen buiten die gewone spanoefeninge om die goeie uitslae te behaal wat ons atlete gekry het. Die baan-uitslae is soos volg: 0.14 Reinhard van Rensburg 0.15 Tarquin Jansen Kyle Thompson 0.17 Stefan le Grange 0.19 Charlize du Preez Emile Johannes BCM 100 m aflos Goud 100 m Hekkies Goud 200 m Hekkies Brons BCM 100 m Aflos 100 m Hekkies 300 m Hekkies BCM 100 m aflos BCM 100 m aflos Goud 110 m Hekkies Goud Goud Goud Goud Goud BCM 100 m aflos Goud 400 m Hekkies Silwer 100 m Hekkies Brons BCM 100 m aflos 110 m Hekkies 400 m Hekkies Goud Goud (verbeter rekord) Goud (verbeter rekord) Julle maak ons baie trots en ons kan met vrymoedigheid sĂȘ: WELGEDAAN, GRENS! Die aantal medaljes is soos volg: Goud 12 Silwer 5 Brons 6 Totaal 23