Lourier Eerste Uitgawe 2018 LOURIER TWEEDE UITGAWE DESIGN 2 met fotos | Page 23
atletiek
Atletiek is vanjaar ‘n groot sukses!
Corné Vosloo
Met hierdie jaar wat op so 'n drafstap begin het, was die Kleurebyeenkoms sommer al die eerste week van die nuwe
kwartaal. Die uitslae het getoon dat dit 'n baie suksesvolle jaar vir die atletiek gaan wees. Daar is soveel belowende
atlete wat vroeg-vroeg al hulle ritme in die verskeie items gevind het.
By die Metro-byeenkoms het Grensies met 25 medaljes weggestap. Sewentien Grensies is gekies om die Buffalo City
Metro by die Oos-Kaap Kampioenskappe te verteenwoordig. Hierdie kampioenskappe het vanaf 6 tot 9 Maart 2018
in Port Elizabeth plaasgevind.
Die veldatlete moes krag en spiere inspan om hulle staal te wys. Hulle stap weg met die volgende medaljes:
0.14
Rachel Crafford
Amori Mathee
GS
Brons
VS
Silwer
HS
Silwer
Hano Labuschagne GS Brons
0.15
Simoné Smit
SG Brons
HG Brons
0.19
Marilé Smit
Johan Barnard
DG
SG Silwer
Silwer
0.17
Corné Vosloo
Spotprent deur Mia Brettell