Lourier 2018 - Tweede Uitgawe Lourier Tweede Uitgawe PDF | Page 3
MATRIEKAFSKEID
DEUR DEVANDREA VAN DER SANDT
Ons gaan terug in tyd met die
jaar se matriekafskeid.
Wanneer die tyd aanbreek
om in daardie deftige motor
Matriekafskeid: die dans te arriveer en jy daar uitklim,
waarvoor elke meisie van voel jy soos ‘n beroemde met
kleintyd beplan, die dans wat die flitsende kameraligte op
almal oor rok-idees en watter jou en mense wat jou naam
kleur hul gaan gebruik laat van ver skree.
dink, die dans wat alle ouers
laat skrik as hulle hoor ho- Op daardie oomblik voel jy
eveel hulle op hul kind moet dat dit die moeite werd was
spandeer, maar tog die dans om so lank vir hierdie
wat geniet gaan word. Na ‘n funksie, wat jy vir die
lang wag is dit uiteindelik laaste keer saam met jou
die dans wat ons ‘n stap na- medematrieks voor die groot
der aan die volwasse wêreld eksamens deel, te wag. Die
neem waar ons formeel moet matrieks van 2018 het
optree.
hierdie funksie by die Osner
Hotel geniet. Die dans waar-
Soos ons vir die dag gereed voor elke matriekleerder vir
maak, raak ons meer opge- 12 jaar gewag het, het uitein-
wonde en raak die stres net delik plaasgevind.
meer. Dit lyk of alles skeefloop
en die tyd vining verby gaan.
Daar is amper nie tyd om al-
les klaar te kry nie.
2