Lourier 2018 - Tweede Uitgawe Lourier Tweede Uitgawe PDF | Page 10
Nelson Mandela
Dag
Deur Corné Vosloo
Daar word elke jaar so ‘n groot
bohaai oor Mandela Dag op-
geskop. Op 18 Julie moet almal
67 minute van hulle tyd afstaan
om een of ander aksie vir die ge-
meenskap of liefdadigheid uit
te voer. Strate vee, rommel op-
tel of wegry of ‘n speelskooltjie
se mure verf, is die algemeenste
aksies vir dié dag. Jou deel moet
vir ons demokratiese Suid-Afri-
ka gedoen word.
Ek kan maar net wens dat ons
almal iets uit sy lewe kon leer en
eendag aan ons kinders kan oor-
dra waaroor menslikheid
teenoor ander gaan. My ma het
ons geleer om ten minste een
keer per week iets goeds vir ie-
mand anders te doen. Al dra jy
net ‘n oumatjie se pakkies by die
Spar, beteken dit baie vir daardie
persoon.
ONS MOET ‘N HART VIR
Dink egter só daaraan: Dit is een ANDER HÊ!
van die min dae in ‘n jaar waar
daar geen diskriminasie tussen So wat het jy vir jou 67 min.
ras en geslag sigbaar is nie. Dit gedoen?
is soos met ‘n Wêreldbeker rug-
bywedstryd waar almal saam
die groen en goud ondersteun en
soos een mag saamstaan. Wat ‘n
voorbeeld was Rolihlahla Nel-
son Mandela nie vir een en elk
van ons nie. Vanjaar sou hy 100
jaar geword het. Die waarde van
menslikheid wat hy aan ons nasie
toegevoeg het, is ongelooflik.
9