Lourier 2017 LOURIER TWEEDE UITGAWE DESIGN 2 | Page 12

PRETTIGE ONDERWYSERS deur ENGELA JORDAAN SHANNON LEE OPPERMAN

PRETTIGE ONDERWYSERS deur ENGELA JORDAAN SHANNON LEE OPPERMAN

ONDERWYSERS

.
. vir die leerder. lourier va n d i e
Die

.

. l e e r d e r
Ons het onderhoude met drie onderwysers wat jou klas pret maak gevoer. Al verstaan jy nie iets nie, sal hulle oor en oor verduidelik totdat jy iets verstaan. Hulle sit so‘ n bietjie drama ook in hulle klas om hulle klasse interessant te maak.
Juffrou Fabulous- mev. Armstrong
Juffrou SparkLEs- mev. Dove
1. Hoe weet juffrou hoe om juffrou se klasse interessant te maak? I just have to be my crazy self with a bit of drama and bring out my A-game. 2. Waarom, dink juffrou, moet juffrou dit so doen? The learners get bored when the teacher talks in one tone of voice. I have to keep them on their toes. 3. Hou juffrou van drama en het juffrou dit op skool gehad? I love drama! I went to speech and drama classes right through school. I went to a girls’ school and often had to play the role as a man, because the others couldn’ t. 4. As juffrou n wens gehad het: wat sou dit wees? Apart from the usual WIN THE LOTTERY and want what’ s best for my child, I would love to act ofnstage. 5. Wat of wie is juffrou se inspirasie? Mrs Pelser was my inspiration, but nowdays I like to inspire myself.
1. Waar koop juffrou juffrou se klere? Ek koop min klere- so een of twee stukkies‘ n jaar. Gewoontlik iets wat ek in die somer en winter kan dra. Ek is verslaaf aan skoene; ek koop eerder skoene as klere. Ek koop my rompe by Truworths en skoene by Rage. 2. Wat is juffrou se aakligste styl? Stywepyp langbroeke!!! Enige iets wat om my bene styf sit. 3. Wat is juffrou se advies vir tieners? Solank as wat jy netjies is en nie slordig is nie. Toe ek julle ouderdom was, was modes prim en propper; neon was in die mode met groot plas tiek oorbelle. 4. Wat is juffrou se motto? Less is more. Dra wat by jou lyf pas. Skoene!!! Skoene!!! Dit maak of breek enige uitrusting vir werk. 5. Wat is juffrou se slegte eienskappe? As dit by klere kom: beslis my outydse en konserwatiewe styl by die skool.‘ n Regte oumatjie!!! In die klas: Ek herhaal die woord, nê, baie. Baie leerders hou telling!
Juffrou Glimlag- juffrou Van Den Berg
1. Het juffrou al voorheen op televisie opgetree en as juffrou het, waar? Nee, ek het nie voorheen op televisie opgetree nie. 2. Wat is juffrou se sê-ding as juffrou elke dag in die klas instap? Staan‘ n bietjie sodat ons kan groet. 3. Wat maak juffrou anders as ander onderwysers? Seker dat ek baie hard praat en al die ander onderwysers my kan hoor praat. Ook dat ek n bietjie n drama queen kan wees. 4. As juffrou, juffrou kon beskryf in drie woorde: wat sou dit wees? Kreatief, in voelend en verstrooid! 5. Wat is juffrou se motto vir die jaar? If one advances confidently in the direction of his dreams and endeavours to live the life which he has imagined he will meet with unexpected success.- Henry David Thoreau

11