Lourier 2017 LOURIER TWEEDE UITGAWE DESIGN 2 | Page 10

d i e le e r d e r ONDERWYSERS mev VAN DER WALT KRY NUWE VREUGDE DEUR MARDRICHIA DUNSTAIR . vir Die . lourier . va n di . e leerd . er Ons voer graag ‘n onderhoud met die amper nuwe mamma om te hoor van die nuwe liefde wat op pad is. 1) Hoe het juffrou gevoel toe juffrou uitvind dat u swanger is? Ek was baie bly en het van blydskap gehuil. Dit was baie oorweldigend vir my. 10) Het juffrou groot planne vir die nuwe vreugde in u lewe? Nog nie regtig nie. Solank as wat hy tien tone en tien vingers het, is ek piekfyn. 2) Wat was die reaksie van juffrou se man toe juffrou hom die goeie nuus gee? Geskok, maar hy is baie meer opgewonde as ek. 11) Watter raad kan juffrou vir die res van Grens- dogters gee? ‘n Mens is self ‘n kind. Geniet die lewe en volg jou drome. 3) Het juffrou verwag om op hierdie stadium van juffrou se lewe swanger te word? Ja, ek wou graag swanger word. 4) As juffrou moet kies tussen ‘n seun of ‘n dogter,wat sou dit wees en waarom? Vir my maak dit nie eintlik saak nie - solank as wat hy/sy van rekenaars hou. 5) Wat is juffrou se moontlike opsies wat name betref vir die pienk voetjie? Op hierdie stadium het ons nog nie daaraan gedink nie. 6) Sou juffrou graag wil hê die seun/dogter moet eienskappe van u of u man hê? Van my natuurlik, want wie is cooler as ek! 7) Is juffrou gereed vir die slapelose nagte en die doeksiklus? Ja, baie gereed. 8) Is daar enige iets wat verander het aan juffrou se gedrag as gevolg van die swangerskap? Ja, ek voel baie rustiger. 9) Wanneer die baba arriveer, sou juffrou wil hê hy moet later ‘n Grensie wees of nie? Natuurlik ja! Hoe dan nou anders! 9