Karoo kids Uitgawe 4, 2017 | Page 30

Hierdie boek is een van ‘n hele reeks wat gaan oor “The Littles”.

Dit gaan oor klein mensies en hulle gaan bruilof hou!

Maar nie sonder baie avontuur, gevaar en nael-byt oomblikke nie…

Katte en honde langs

die pad wat hul wil

verslind, Lucy en Tom

dwaal weg net voor

die troue om ‘n ring

te soek en op die

nippertjie eers weer

opdaag en vele meer.

Ek het tien van hierdie

boekies en almal

was vir my so lekker

om te lees.

Ek is seker kinders

van 8 tot selfs 12 jaar

sal die boekies geniet!

Boek verslag

The Littles have a wedding

Willeen van Heerden (9)

8 tot 12 jaar