Karoo kids Uitgawe 4, 2017 | Page 31

Boek verslag

Willem en die bruin hings

Na sy ma se dood trek Willem en sy pa na n plaas. Willem kom uit die stad en is nie lus hiervoor nie.

Hy mis sy ma en kom in opstand teen God. Later bots hy selfs met die gereg.

Maar met vriende soos Koos en Lenie ontspan hy later, en met n perd soos Voorslag

begin hy later selfs

die plaas lewe geniet,

en maak vrede met

God en sy ma se dood.

Toe kom die vloed

waters, en nou kry

Willem die kans om

te wys van watter

staal hy gemaak is...

Willem en die bruin

hings is n lekker

spannende boeiende

boek wat ek vir kinders

van 11 tot 13 jaar

voorstel.

Anne Strydom (11)

11 tot 13 jaar