In Februarie 2017 ontstaan ‘n idee vir ‘n “Valentyns sokkie” vir Tuisskolers. In die Vrystaat is daar min geleenthede vir tuisskolers om na sosiale geleenthede te gaan waar daar goeie toesig is.
‘n Paar tuisskolers het met die idee na my gekom om ‘n “sokkie” te reël. Met die dat ons redelik sentraal geleë is in die Vrystaat, en ons die ruimte en plek het om dit te laat realiseer, het ons koppe bymekaar gesit en ‘n whatsapp groep gestig waar die kinders kon raad gee en idees uitruil.
Anneli Swanepoel
valentyn sokkie