En toe verlaat hul die nes en gaan kry hul hul eie bly en broeiplek. Hul sweef vry oor die vlaktes en gaan rus op telefoon pale en wip hul sterte vermakerig op en af. Toe hul groot genoeg is, bou hulle neste en maak nog n storie soos die...
Hulle vang sprinkane en krieke, akkedisse en knaagdiertjies. Elke nou en dan vang hul n beseerde voel. Langs die dam is daar ook volop kos vir hul soos paddas en slange. Die kleintjies groei blitsvinnig en het veertjies gekry. Nog 80 dae sorg die ouers vir hulle.