Storie van die Blouvalke
Hoog in n boom, op n plaas in die karoo, was daar n groot nes hoog in die takke. En die nes het behoort aan 2 blouvalke, 'n mannetjie en wyfie. Dit was goed versteek in die takke en was nie sigbaar van onder nie. Dit was lente en die valke wou broei. Toe voer hul die nes sorgvuldig uit met dun stokkies. En die volgende dag le n roomkleur eier met diep rooi spikkels in die nes. En na nog 2 dae begin hulle broei.
'n Klompie dae het verby gegaan en die eiers het uitgebroei. Nou moet die ouers vir die valke kos soek, vir hulself en drie piepende kleintjies. Die mannetjie gaan soek kos ver van die nes, terwyl die wyfie in die omgewing van die nes kos soek.
Thara strydom (13)