OLIMPIESE SPELE 2016
Die Olympiese Spele het plaasgevind
van die 5de tot die 21ste Augustus
in Rio De Janeiro in Brasilië. Dit was
die eerste Olympiese Spele wat in
Suid-Amerika gehou is. Daar was
7,5 miljoen kaartjies beskikbaar,
maar net oor die 6 miljoen is
verkoop. Die openingseremonie was asemrowend en die koste daarvan was 21 miljoen Amerikaanse dollar!
Amper
11000 van
die wêreld
se beste
atlete het
deelgeneem in
42 sportsoorte.
Almal het een
doel voor oë gehad: om hulle land te verteenwoordig en ‘n goue medalje huis toe te bring.
Wayde van Niekerk het in die 400m ‘n goue medalje verower en dieselfde tyd die wêreldrekord verbeter. Caster Semenya het ‘n goue medalje in die 800m
Madelie Van Heerden (12)