ingepalm. Dit was ons enigste goue medaljes wat
ons 30ste laat eindig het van die 205 lande wat deelgenaam het. In totaal het die Suid-Afrikaanse span 10 medaljes gewen. Amerika het 46 goue
medaljes ingepalm wat hulle eerste plaas aangesien die lande geplaas word volgens goue medaljes.
Die span is by die OR Tambo lughawe terug verwelkom en hulle het ons trots gemaak!! Die volgende Olimpiese Spele in 2020 word in die Japanese hoofstad Tokio gehou. Die Japanese is bekend vir hul tegnologiese gevorderheid. Wees verseker van ‘n robot, met ‘n persoonlikheid, wat jou hand kom skud en jou sitplek aanwys, voertuie sonder bestuurders wat besoekers vervoer na die stadions en al jou gunsteling speletjie karakters soos Mario en Hello Kitty. Geen vuurwerke vir Japan nie, liewer mensgemaakte meteoriete wat tydens die openingseromonie uit die lug reën!
Sien uit na die 2020 Olimpiese Spele….