Sonsondergang
Voor ek my oë kon uitvee
was die son gesluk deur die see
'n Brander van mistigheid het oor Tafelberg gerol
die pienk, oranje see van wolke het om en om getol,
Die blinkende, glas seë
het my asem weggevee
Die laaste hitte het op my rug gebak,
die son het finaal gesak,
Petrone Fourie (13)
G
E
D
I
G
T
E