lag 'n slag!
Jannie bel sy skool se sekretares en se in 'n baie diep stem: "My seun is baie siek en sal nie vandag skool toe kan kom nie." Toe vra die sekretares: "Wie praat nou?" "Dis my pa wat praat!"
Die mossie en die vink sit op die draad. Watter een is
mossie?
Die een wat langs vink sit.
Hoekom hou die blondine ‘n lee bottel koeldrank in haar yskas?
Dis om vir die gaste in te gooi wat niks wil drink nie.