Karoo kids Uitgawe 2, 2016 | Page 40

n Man ry teen 'n berg op toe hy lanks 'n vrou verby ry wat vir hom skree "Vark!" die man kan nie sy ore glo nie en skree terug " koei!" Die man ry nog so om die draai en daar ry hy in 'n vark vas. As mans net wou luister!

Die pa sien hoe sy dogter met die hond speel en iets in haar mond prop. "Wat doen jy poplap?" vra hy. "Ek borsel sy tande, maar pappa hoef nie bekommerd te wees nie, ek sit altyd pappa se tandeborsel terug waar ek hom gekry het!"