wat noem jy n deurskynende hasie? Spasie!
wat noem jy 'n hasie in 'n pyp? Blokhasie
Hasie in 'n tuimeldroer? Spinhasie
wat noem jy 'n hasie ini hospitaal? Operhasie
En 'n hasie in die Spur? Inspirhasie!
wat noem mens 'n hasie met 'n GPS? Navighasie
wat noem mens 'n Rugby hasie? Paashasie
'n Hasie wat mond tot mond asemhaling toepas? Oksidhasie
'n walt Disney Hasie? Animhasie
'n Vuvuzela Hasie? Gerhasie
wat noem mens 'n hasie op die telefoon? kommunikhasie
wat noem mens 'n hasie wat preek? 'n kanselhasie!!!
wat noem mens 'n ryk hasie? Inflhasie
'n Hasie wat boer? Plasie...
wat noem mens 'n siek hasie? Inflamhasie
wat noem mens 'n hasie wat oorsee gaan?... Immigrhasie
Iemand wat die heeltyd hasie grapppies vertel? Irrithasie
Hasie raaisels