Grappe
Onderwyser:
"Kosie,stap na die kaart en wys my waar Noord-Amerika is." Kosie:"Hier is dit!" Onderwyser:
"Korrek.Nou,
klas,wie het Amerika ontdek?" Klas:"Kosie!"
Die mossie en die vink sit op die draad. Watter een is die mossie?
Die een wat langs vink sit.
Waarom eet die blondine nie naweke mossels nie?
Dit is weekdiere