Karoo kids Uitgawe 2, 2016 | Page 32

Dit reën. Die blondine sê: ”Ek

gaan gou my plante natgooi.”

“Sien jy nie dit reën nie?” Vra

die brunet. Die blondine rol

haar oë. “Halloooo! Ek gaan ‘n

reënjas aantrek!”

Klein Leroy en Jannie was in die klaskamer aan die argumenteer toe die onderwyser daar ingestap kom.

Die onderwyser vra:" Waarom stry julle met mekaar?"

Klein Leroy se:"Ek en Jannie het n R1o-noot en ons het besluit om dit vir die persoon te gee wat die grootste leuen vertel."

"Julle behoord julle te skaam," se die onderwyser. "Toe ek jul ouderdom was,het ek nie eens geweet wat n leuen is nie."

Toe gee hulle die R10 vir die onderwyser.