Kom ons maak geskiedenis!
Catharina Ras
Die Kaap was 'n wilde en woeste plek terug in 1662. Maar Catharina Ustings skrik vir niks. Net 10 jaar na Jan van Riebeeck voet aan wal in die Kaap van Storms gesit het, arriveer Catharina.
In daardie jare was 'n weduwee nie toegelaat om alleen te reis nie, so sy het haar vemom as 'n man. Haar man, is 'n kort rukkie geled oorlede. Gekom in die Kaap, trou die mooi Catharina met Hans Ras, 'n soldaat en vry burger. Maar hy was 'n wilde man. Op sy trou dag raak hy in 'n mes geveg betrokke, en oorleef dit net-net. 'n Ruk later is hyverskeur deur 'n leeu. Catharina is weer weduwee. Alleen met vier kinderstjies,, trou sy met haar derde man, ene Francios Champelaar van Ghent. Hy was 'n onsuksesvolle boer, en is vermoor deur plunderende hottentotte. Haar volgende man het Lourens Cornelissen geheet. Hulle het verhuis na na Tafel Vallei en het hulle gevestig onder die Steenberg. Daar het hulle nog twee rooi wang dogtertjies gekry. Haar geliefde man het 'n tragiese dood gesterf, vertrap onder die geweldige gewig van 'n olifant poot terwyl hy seekoeie gejag het.
Op die ouderdom van 36 het Catharina met haar vyf kindertjies na die Tokai vallei getrek, nogsteeds onder die Steenberg. Haar een blink oog kindjie het 'n vroe dood gesterf. Teen hierdie tyd het Catharina geleer dat 'n huwelik nie 'n bron van sekuriteit is nie en het besluit hom haar eie grond in besit te neem. In daardie wilde jare was dit ongehoord dat vrouens grond besit, maar dit het haar nie
Wilke Strydom (15)