Karoo kids Uitgawe 2, 2016 | Page 25

Inligting

‘n Wilde dier behoort in die wild. As jy ooit ‘n wilde dier kry of selfs red, onthou om hom weer vry te laat .Dis die beste vir hom. As hy ooit terug keer, onthou dis nie om in ‘n hok te kom sit nie. Dis om dankie of “hallo” te kom sê.