Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Page 85

DIVERSIFIKASIE | KLIPFONTEIN

Bo: Erick met’ n handvol aartappelmoere, die hooffokus van hul boerderybedrywighede.

“ Omdat ons redelik geïsoleer is op Klipfontein en daar geen ander aartappelkwekers naby is nie, is die voorkoms van virusse en ander aartappelsiektes maar gering. Ons plant net seisoenaal en die breek doen die grond goed.” Die erns waarmee hy sy aartappelboerdery benader, word weerspieël in die feit dat hy in 2013 as een van die

SEPT 2026 GROND TOT MOND 85