Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter
KLIPFONTEIN | DIVERSIFIKASIE
Hy is eintlik as hotelbestuurder op Elandsbaai grootgemaak, maar soos dinge maar in die lewe uitwerk, het Frikkie Engelbrecht mettertyd hom as’ n aartappelprodusent en graanboer in die Eendekuilomgewing gevestig.
Woorde: Danie Keet | Fotografie: Mia Truter
Bo: Engelbrecht-gesin op Klipfontein – van links staan Frikkie, met Tinus op sy skouers, Renieldda, Frikkie se vrou, Erick met Nina op sy skouers en Elana, Erick se vrou.
78 GROND TOT MOND SEPT 2026