KORING
176 mm reën het in April en Mei geval – teenoor’ n tienjaargemiddeld van net 66 mm.
“ Ek wil dit inbring sodat ons nie net’ n koringinkomste het nie. Daar moet konstante inkomste wees, anders wil die somme nie klop nie.” Dieselfde patroon is op ander plase sigbaar. Op Klipfontein word graan met aartappels, vee, voerpille, rooibos en vervoer gekombineer, terwyl Meerlandsvlei wintergraan, vee, rooibos en ander produkte gebruik om inkomste oor die jaar te versprei.
SUID-AFRIKA KAN NIE AANHOU OM KORING- PRODUSENTE TE VERLOOR NIE
Die waarskuwing kom terwyl die oppervlakte onder koringproduksie in Suid-Afrika reeds op die laagste vlak in 97 jaar is. Herhaalde verliese dwing produsente om te heroorweeg waar hulle grond en kapitaal aanwend. In die Swartland
SEPT 2026 GROND TOT MOND 75