INHOUDSOPGAWE
21 Rekordoes beteken nie rekordwins nie Laer graanpryse, duurder insette en stygende dieselkoste wys waarom’ n groot oes nie noodwendig’ n gesonde bankrekening vir graanprodusente beteken nie.
23 Indië maak die deur wyer oop vir SA sitrus Nuwe kouebehandelingsopsies bied Suid-Afrikaanse sitrusuitvoerders groter logistieke buigsaamheid in’ n Indiese mark waar uitvoervolumes reeds skerp groei.
24 Lamb Champs bou aan Span Suid-Afrika Ná kompetisies in Pretoria en Bloemfontein begin Span Suid-Afrika vorm aanneem vir die eerste Lamb Champs Invitational teen Namibië later vanjaar.
20
SEPT 2026 GROND TOT MOND 5