Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Page 4

INHOUDSOPGAWE

20

16 AGOA kry steun maar finale groen lig wag nog AGOA het’ n belangrike stap nader aan verlenging tot 2028 beweeg, maar Suid-Afrikaanse landbou wag steeds op die finale Amerikaanse goedkeuring van dié belangrike handelsprogram.

17 Drie dae van kos, musiek en inspirasie by NAMPO Die Santam Landbou Vroueprogram bring van 9- 11 Sept.’ n mengsel van geprekke, kos, musiek, geloof en plattelandse leefstyl na NAMPO Kaap.

18 Veldtog teen voorgestelde vuurwapenwysigings TLU SA werf openbare steun teen voorgestelde veranderings aan die vuurwapenwet wat volgens die organisasie verreikende gevolge vir boere, landelike gemeenskappe en wettige vuurwapenbesitters kan hê.

20 Groot oeste bring verligting by die winkelrak Rekordoeste help voedselinflasie tot die laagste vlak in meer as 16 jaar druk, maar dieselfde laer kommoditeitspryse plaas produsente se winsmarges toenemend onder druk.

4 GROND TOT MOND SEPT 2026