Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Página 3

INHOUDSOPGAWE

INHOUD

20

DEUR DIE LENS

6 Waar perde’ n leefwyse word By Chanone Stables in die Oos-Kaap deel Charl Wilke sy lewenslange liefde vir perde en vertel hy hoe goeie genetika, kundige afrigting en baie geduld saamspan om uitstaande saalperde te lewer.

HANDIG EN NUTTIG

8 Boonste rakke Produkte wat ons oog gevang het: prakties, slim en gemaak vir die plaaslewe.

KORTLIKS

12 SABI vier 50 jaar met’ n oog op die volgende era van besproeiing Van kunsmatige intelligensie en sonkrag tot grondgesondheid en waterwetgewing: SABI se 50ste kongres wys hoe tegnologie, kennis en goeie besluitneming die toekoms van besproeiing gaan vorm.

SEPT 2026 GROND TOT MOND 3