Grond tot Mond SEPT 2026 - Uitgawe 39 | Page 6

INHOUDSOPGAWE

IN DIEPTE

26 Een proetafel, baie stories Van handgemaakte konfyt tot produkte uit gevestigde voedselondernemings: die 2026 Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskappe vier die gehalte, verskeidenheid en vakmanskap van plaaslike preserveerders.

34 Koring se toekoms vra beter risikobestuur Ernstige reëntekorte knou die Swartland se koringpotensiaal en plaas weer die kollig op bekostigbare oesversekering en beter maniere om toenemende klimaat- en produksierisiko te bestuur.

38 Kreef, knolle en Klipfontein By Klipfontein buite Eendekuil vertel Frikkie Engelbrecht en sy familie hoe aartappels, graan, familie en jare se harde werk saam’ n suksesvolle boerdery help bou het.

44 Van rooibos tot kankerbos Op Meerlandsvlei kombineer Herman Rossouw en die volgende geslag wintergraan en vee met rooibos en inheemse kruie, terwyl waardetoevoeging hulle help om meer van die plaas se produkte self verder te neem.

20

6 GROND TOT MOND SEPT 2026