BROKKIES | NUUS
Dit kom op’ n besonder goeie tyd. Suid-Afrikaanse sitrusuitvoer na Indië het in 2025 met sowat 85 % gegroei tot ongeveer 54 000 palette. In 2016 was dit nog minder as 4 000 palette.
+ 85 % groei in sitrusuitvoer na Indië in 2025
Met meer as 1,4 miljard mense en’ n groeiende middelklas bied Indië enorme potensiaal vir Suid- Afrikaanse vrugte. Invoertariewe bly egter’ n belangrike mededingingsnadeel.
Vir die bedryf is die boodskap nietemin duidelik: hoe meer markte vir Suid- Afrikaanse vrugte oopgaan, hoe minder afhanklik is produsente van’ n handjievol tradisionele bestemmings.
SEPT 2026 GROND TOT MOND 0