NUUS | BROKKIES
Indië maak die deur wyer oop vir SA sitrus
Ná byna’ n dekade se onderhandelinge het Suid- Afrikaanse sitrusuitvoerders’ n belangrike deurbraak in Indië behaal.
Indië het bykomende kouebehandelingsopsies vir vars Suid-Afrikaanse sitrus goedgekeur, wat uitvoerders meer logistieke buigsaamheid gee en behoort te help dat vrugte in’ n beter toestand by die verbruiker aankom.
44 GROND TOT MOND SEPT 2026