BROKKIES | NUUS
4 % van SA se landbou-uitvoer gaan na die VSA
Hoewel’ n nuwe Amerikaanse tarief van 12,5 % op talle Suid-Afrikaanse produkte geld, help AGOA steeds om bykomende normale invoertariewe te vermy. Sonder AGOA sou sekere uitvoere met’ n totale tarieflas van ongeveer 15,5 % gekonfronteer kon word.
Die moontlike verlenging koop dus nie net nog twee jaar se marktoegang nie, maar ook tyd om aan’ n meer voorspelbare langtermynhandelsverhouding met die VSA te werk.
SEPT 2026 GROND TOT MOND 31