NUUS | BROKKIES
Drie dae van kos, musiek en inspirasie by NAMPO Kaap
Die Santam Landbou Vroueprogram keer van 9 tot 11 September terug na NAMPO Kaap met drie dae van gesprekke, kos, musiek, geloof en plattelandse leefstyl.
Vanjaar se program, met die tema“ Waar boere, kos en gemeenskap saam groei”, word in’ n groter tent by Bredasdorp Park aangebied.’ n Groot buiteskerm sal ook besoekers buite die tent deel van die program maak. Hoewel die program op vroue gerig is, is mans ook welkom.
“ Waar boere, kos en gemeenskap saam groei.”
Onder die bekendes op die program is Sumarie Jordaan, Chris Else, Lynette Beer, Dawid Botha, Brendan Peyper, Koben Hofmeyr, Franna Benade en Willem Botha. Beneschke Janse van Rensburg tree as seremoniemeester op.
UPGRADE TO THE HIGH QUALITY TORRENTI RANGE
Torrenti delivers performance you can trust. Originally known for our premium brass and PVC valves, we’ ve expanded our range to include durable clamps, tank connector kits, and reliable pump packing— all developed and tested for Africa’ s harsh climate and demanding irrigation systems.
Every Torrenti product is built to top manufacturing standards, incorporating the latest international technology to ensure lasting performance in the field.
VALVES | CLAMPS | TANK KITS | PUMP PACKING
Exclusively distributed by.
Available from participating AgriMark retail stores.
0 GROND TOT MOND SEPT 2026