BROKKIES | NUUS
Daardie verskil word jaar ná jaar in energieverbruik en bedryfskoste betaal.
Sonkrag moet daarom verkieslik reeds deel van die oorspronklike ontwerpdenke wees, eerder as om later bloot by’ n bestaande stelsel gevoeg te word.
82 % vs 64,4 % Die regte keuse van pomp en motor kan’ n groot verskil aan die totale doeltreffendheid van’ n besproeiingstelsel maak.
SEPT 2026 GROND TOT MOND 25