Grond tot Mond Oktober/November 2025 Uitgawe 30 | Page 34

NUUS | BROKKIES

NUWE STANDAARDE VIR GEHALTE

Die kompetisie, vir die eerste keer gelei deur dr. Carien Coetzee, het vanjaar ook die TASTEE-beoordelingsplatform van die Franse maatskappy Winespace gebruik. Die beoordelaars-paneel het bestaan uit plaaslike en internasionale wynkundiges, waaronder dr. Winifred Bowman en Praisy Dlamini.

Bo: Die 2025 FNB Sauvignon Blanc SA Top 10 is op 15 Okt. by Vergelegen-wynlandgoed deur Sauvignon Blanc Suid-Afrika, FNB, en Ever Solutions aangekondig. Agter van links is Brent Claassens( Ever Solutions), Jean Nel( Cederberg Wines), Arno Cloete( FNB), Elunda Basson( Sauvignon Blanc SA Voorsitter), Thys Louw( Maastricht Wines), Hanri Ferreira( Kleine Zalze Wines), Kevin Grant( Ataraxia Wines), Morné Vrey( Delaire Graff), Karlin Nel( Vrede en Lust Wine Estate), Lukas Wentzel( Groote Post Vineyards), Stephan Claassen( FNB) en Werner du Toit( FNB). Voor van links is Jean Aubrey( Merwida Wynkelder), Success Lekabe( Seremoniemeester), Thabile Cele( Steenberg Vineyards), Marko van Niekerk( Rietvallei Wine Estate) and Ryan O’ Connor( Seremoniemeester). Foto: A Gorman Photography

34 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025