BROKKIES | NUUS
• Tokara – 3 goues: Frantoio EVOO, Mission EVOO, Woolworths Estate EVOO
• Morgenster Estate – 2 goues: Don Carlo EVOO, Extra Virgin Olive Oil
• Oudewerfskloof Olive Farm – 2 goues: Favolosa, Picual
• Lions Creek Estate – 2 goues: Karoo Blend EVOO, Picual EVOO
• Andanté Olives( Porterville) – 1 goud: Andanté Intenso
• Het Vlock Casteel – 1 goud: Favolosa
• Kleine Haaskraal – 1 goud: Mission EVOO
Kort ná die SA Olive Awards is die Absa Top 10 Olive Oil Awards gehou. Uit al die goue medalje-wenners is tien uitstaande olies deur’ n kundige beoordelaarspaneel in’ n tweede ronde blindproe gekies.
2025 Absa Top 10 Olyfolie-wenners
OKT | NOV 2025 GROND TOT MOND 31