Grond tot Mond Oktober/November 2025 Uitgawe 30 | Seite 30

NUUS | BROKKIES

Goue medalje-wenners

Suid-Afrika se beste olyfolie bekroon by 2025 SA Olive Awards

Die 2025 SA Olive Awards het weer eens die room van Suid-Afrika se EVOO-produsente bekroon. As hoogtepunt op die bedryf se kalender is goue, silwer en brons medaljes aan die land se top-olies toegeken volgens streng internasionale standaarde van die International Olive Council( IOC).

GOUE MEDALJE-WENNERS

• De Rustica Estate – 5 goues: Coratina, Delicate, Favolosa, Intense, Medium

• Babylonstoren – 4 goues: Blend, Coratina, Frantoio( Vlakte), Versnit

• Willow Creek – 4 goues: Directors Reserve, Estate Blend, Frantoio Single Cultivar, Nuy Valley

• Mardouw – 4 goues: Favolosa, Premium Delicate, XXV Intense, XXV Medium

• Rio Largo – 3 goues: Delft, Gold, Premium

30 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025