Grond tot Mond Oktober/November 2025 Uitgawe 30 | Page 14

DEUR DIE LENS

Die hart van die plaas klop deur Floricius Beukes, wingerdboukundige en algemene bestuurder vir byna 15 jaar. Hy bestuur 160 hektaar met’ n span van 13 permanente werkers en tot 85 tydens die seisoen.

14 GROND TOT MOND OKT | NOV 2025