DEUR DIE LENS
DEUR DIE LENS
FLORICIUS BEUKES | GROOT CONSTANTIA Fotografie: Mia Truter
Die oudste wynproduserende plaas in Suid-Afrika lê aan die voet van die oostelike Tafelbergreeks met’ n uitsig oor Valsbaai. Simon van der Stel het dit in 1685 gekies vir sy vrugbare grond. Die plaas het wêreldbekende soetwyne opgelewer, selfs vir Napoleon op St. Helena. Vandag, onder die bestuur van die Groot Constantia Trust, produseer dit premium wyne en lok jaarliks sowat 450 000 toeriste.
OKT | NOV 2025 GROND TOT MOND 13