BOXED KAROO | WAARDEKETTING
is om prys te ignoreer en hoë gehalte na te streef. Ons pryse is uiteraard markverwant – jy gaan nêrens kom met belaglike pryse nie – maar ek wil tog’ n premie hê, want ek weet regtig wat in ons boks is.”
’ N ONINGELIGTE VLEISVERBRUIKER
Die grootste probleem wat die meeste vleiskopers in die gesig staar, is onkunde. Oukei, baie mense weet wat die graderings beteken. A0 het min vet. B tot C is byvoorbeeld goedkoper omdat dit gewoonlik ouer, meer volwasse skaap is. Desnieteenstaande stap die gemiddelde koper by ʼn winkel in en sien ʼn opgesaagde lam kos R120 / kg. En jy koop. Maar hoe weet jy werklik wat jy koop? Kom die vleis in daardie verpakking vanaf dieselfde lam? Of is daar ander skape se vleis by?
“ Die beste bemarking bly maar word of mouth.”
“ Ek glo ons sit met ongelooflike oningeligte eindverbruikers. Die gemiddelde koper weet nie wat om met’ n opgesnyde lam te maak nie. Hulle weet nie altyd heelte-mal wat om met’ n blad of’ n boud of’ n rib te doen nie. Kyk, ons braai vanaand en ons haal vier loin-tjops uit en dis dit. Ek en Andrea stap gereeld
Supports weak and small piglets when it matters most. by winkels in en sien die
Colostrum-like nutrition for strong early immunity. belaglike pryse wat daardie
Boosts energy and survival in the first hours. Easy to mix, easy to feed, easy to trust. vier loin-tjops kos. Want
daardie koper sien die prys is argumentsonthalwe R100 vir die vier tjops en dit is
CALL US FOR MORE INFORMATION
WWW. P3NC
74 GROND
. CO. ZA sales @ p3nc. co. za | + 27 73 874 9349
TOT MOND MEI 2026