WAARDEKETTING | BOXED KAROO
Bo: Boxed Karoo se‘ Farm to Fork’-identiteit beklemtoon herkoms, beheer en gehalte.
oukei. Maar hy sien nie onder die prys staan R350 / kg en dit is belaglik. Maar dit sien ons nie, want ons wil net daardie vier tjoppies braai.”
Met die tegnologie wat vandag beskikbaar is, word bemarking mos eenvoudig. Die klein produsent se bemarkingsbegroting is skielik amper dieselfde as dié van’ n korporasie.
“ Dit is inderdaad so, maar ek glo die beste bemarking bly maar word of mouth.”
Griet( ons alombeminde uitgewer):“ Wat sou jy sê maak julle vleis so besonder?”
“ Ek gaan nie sê ons vleis is beter as ander boere sin nie. Maar wat ek wel kan sê, is dat ons’ n baie konstante produk lewer. Die rede hiervoor is dat ons die proses
MEI 2026 GROND TOT MOND 75