BOXED KAROO | WAARDEKETTING
“ Jy soek dus daardie manlike hormone wat die spiere en massa bou. Geleidelik sit hulle natuurlik ook vet aan. Maar op hierdie manier slag jy karkasse met’ n baie goeie vet / vleisverhouding en egalige vetverspreiding.”
Slegs lammers word geslag. Geen skaap met die B-, C- ensovoorts graderings nie. Dus kan die foute verbonde aan gemengde vleis( lam en skaap) in een verpakking nie insluip nie. Dan is daar ook die negatiewe konnotasie met betrekking tot voerkrale.
“ Ons is baie streng op daardie gebied en dus word geen groeistimulante gebruik nie. Ja, jy kan seker sê ons bedryf’ n voerkraal; ek verkies die woord afrondingskamp. ʼn Ander negatiwiteit met betrekking tot tradisionele
Onder: Speed en Andrea koop geensins lammers van ander boere nie. Slegs hul eie merinolammers word gebruik en daardeur lewer hulle’ n baie konstante produk.
70 GROND TOT MOND MEi 2026