Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 69

WAARDEKETTING | BOXED KAROO

Bo: Terwyl Speed op die plaas boer, boer Andrea in die kantoor waar sy verantwoordelik is vir Boxed Karoo se bestellings en verspreiding.

DIE KUNS OM’ N KONSTANTE PRODUK TE LEWER

“ Vir my manier van boer speen ek die ramlammers en maak glad nie hammels nie.”

Die rede: sodra die ramlammers in die voerkraal klaar afgerond is, is hulle vet / vleisverhouding baie egalig. Indien jy egter met merinohammels te werk gaan, is hulle geneig om vet te vermeerder in plaas van vleis.

MEI 2026 GROND TOT MOND 69