Woorde: Hein Eksteen | Fotografie: Michel Dei-Cont
BOXED KAROO | WAARDEKETTING
Woorde: Hein Eksteen | Fotografie: Michel Dei-Cont
Op weg na die plaas Potkraal in Richmond( Noord-Kaap) se omte is die grondpad al langs die Kaap-Johannesburg-via-De Aar-spoorlyn van so’ n aard dat jy wonder hoekom daar nie kennisgewings is wat aanbeveel: Haal valstande uit en dames, pantser julleself in sportbra’ s. Die punt is: ons ry stadig( baie stadig), skuddend en skommelend.
Boxed Karoo se vleis word alles deur Jaco Pieterse geproduseer en dus het hy algehele beheer oor wat in die verpakkings gaan.
64 GROND TOT MOND MEI 2026