Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 5

INHOUDSOPGAWE

52

IN DIEPTE:

37 Puglia Cheese se Oscar-oomblik Puglia Cheese se bekroonde burrata vertel’ n storie van Italiaanse vakmanskap, volharding en’ n klein span wat Suid- Afrikaanse melk in’ n uitsonderlike kaasproduk omskep.

52 Die Karoo kry sy eie wynstreek Op Leeuwkloof bo Beaufort-Wes maak Pottie Potgieter wyn uit net 240 wingerdstokke, en bewys dat selfs die droë Karoo plek het vir’ n droom wat bottels vol loop.

64 Boxed Karoo glo aan gehalte bo volume Op Potkraal naby Richmond bou Speed en Andrea Pieterse aan’ n premium merino-lamproduk waar natuurlike Karooweiding, volle prosesbeheer en gehalte bo volume tel.

MEI 2026 GROND TOT MOND 5