Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Seite 6

INHOUDSOPGAWE

78 Waar babaspinasie die pad wys By Endebeni Agriculture naby Lidgetton bou Waldo Staude en sy span aan’ n volhoubare groentebesigheid waar baba-spinasie, kruie en grondgesondheid die rigting wys.

92 Van 60 tot 2 000 koeie Op The Plains in die KZN-Midlands wys Graham Caldecott hoe grondvrugbaarheid, koei-vrugbaarheid en streng kostebeheer’ n klein melkery tot’ n groot, winsgewende melkbedryf kan laat groei.

104 BOEKEBLAD

92

Leesstof wat nuwe idees oopmaak, vars perspektief bring en jou weer anders laat kyk na landbou, bestuur en die wêreld om jou.

6 GROND TOT MOND MEI 2026