INHOUDSOPGAWE
26
24 Werkhonde wys hul waarde By NAMPO 2026 het werkhonde in die BKB-arena gewys dat goeie veebestuur steeds op instink, vertroue en fyn samewerking tussen hond en hanteerder rus.
26 Burrata vat die kroon Puglia Cheese se handgemaakte burrata is as die 2026 Suid-Afrikaanse Suiwelproduk van die Jaar aangewys,’ n viering van tegniese vaardigheid, egte Italiaanse kaasmaak-tradisie en plaaslike melk van topgehalte.
34 Sy laat dinge gebeur Courtenay van der Merwe, die suiwelbedryf se Game Changer vir 2026, het van maat-skaplike studies na produkontwikkeling beweeg en bou vandag aan nuwe suiwelprodukte wat idees in werklikheid verander.
4 GROND TOT MOND MEI 2026