Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | Page 20

NUUS | BROKKIES

Die beoordelingsproses sluit onder meer plaasbesoeke en ʼn omvattende evaluering van elke kandidaat se bestuurspraktyke, finansiële insig, produksiebenadering en betrokkenheid by georganiseerde landbou en hul gemeenskappe in.

Die wenner van die provinsiale kompetisie sal op 10 Junie 2026 aangekondig word en sal as die Wes- Kaap se ambassadeur optree wanneer hy later vanjaar aan die nasionale Toyota SA / Agri SA Jongboer van die Jaar kompetisie deelneem.

Agri Wes-Kaap wens elke kandidaat sterkte toe met die volgende fase van die kompetisie en erken hul bydrae tot ʼn sterk en toekomsgerigte landbousektor.

20 GROND TOT MOND MEI 2026