Grond tot Mond Mei 2026 - Uitgawe 35 | страница 17

BROKKIES | NUUS

PIETER KRUGER UYS( 40) VAN ROBERTSON – WYNDRUIWE, PERSKES EN APPELKOSE

“ My langtermyn visie vir ons boerdery is om so lank moontlik te kan boer en so suksesvol moontlik te kan aanpas by die alledaagse uitdagings wat die landbou beleef. My prioriteite vir die nuwe seisoen is nuwe aanplantings, verhoudings met werknemers positief hou en goeie koördinering van alles wat algehele werk op die plaas beïnvloed.”

MEI 2026 GROND TOT MOND 17